Job 4:19 Die Boodskap (DB)

Hoeveel minder kan Hy mense vertrou wat van klei gemaak is! En klei is eintlik niks anders as stof nie. Hulle kan soos motte platgedruk word.

Job 4

Job 4:10-21