Job 39:28 Die Boodskap (DB)

Hy snork as hy die klank van die beuel hoor. Hy snuif in die lug asof hy die geveg op ’n afstand kan ruik. Hy kan hoor wanneer die offisiere bevele uitskreeu.

Job 39

Job 39:18-33