Job 38:16 Die Boodskap (DB)

“Job, het jy al gaan kyk na die bronne waaruit die see borrel? Het jy al diep in die see op die bodem rondgeloop?

Job 38

Job 38:7-26