Job 38:14 Die Boodskap (DB)

As die dag breek, sien ’n mens eers net die vorm van die berge en die valleie op die aarde. Dit lyk soos ’n vorm wat in klei afgedruk is of die voue van ’n stuk klere.

Job 38

Job 38:5-16