Daarna kan ’n mens die gedreun van die weer hoor as God sy magtige stem gebruik. Sy stem dreun oorverdowend hard.