Job 37:23 Die Boodskap (DB)

God se mag is te groot vir ons om te verstaan. Sy mag is baie groot, maar tog bly Hy regverdig. Hy is baie eerlik en Hy is teenoor niemand onregverdig nie.

Job 37

Job 37:14-24