Job 37:14 Die Boodskap (DB)

Elihu het vir Job gesê: “As jy nou geluister het na wat ek gesê het, word net ’n bietjie rustig. Dink daaraan hoe ongelooflik alles is wat God doen.

Job 37

Job 37:11-17