Hy laat die wolke rondmaal soos Hy wil. Oor die hele wêreld doen die wolke presies wat Hy hulle sê om te doen.