Job 36:21 Die Boodskap (DB)

Pas op! Moenie nou verkeerde dinge begin doen nie. Die doel van jou lyding was juis om jou van so ’n lewe af weg te hou.

Job 36

Job 36:15-24