Job 36:18 Die Boodskap (DB)

Pas op dat rykdom jou nie die spoor byster laat raak nie. Moet ook nie dat ’n groot omkoopgeskenk jou op die verkeerde pad laat beland nie.

Job 36

Job 36:10-27