Job 35:6 Die Boodskap (DB)

As jy verkeerd doen, dink jy dit doen iets aan God? Nee, jy kry niks daardeur reg nie. Al hou jy ook aan om verkeerd te doen en weer verkeerd te doen, dit doen net mooi niks aan Hom nie.

Job 35

Job 35:1-16