Job 34:32 Die Boodskap (DB)

Of ’n mens moet sê: ‘Wys my as daar iets is wat ek nie raaksien nie. As ek iets verkeerds gedoen het, sal ek ophou om dit te doen.’

Job 34

Job 34:31-34