Job 34:24 Die Boodskap (DB)

Hy hoef nie eens te gaan kyk wat hierdie magtige leiers aangevang het voordat Hy hulle vernietig en ander in hulle plek aanstel nie.

Job 34

Job 34:20-31