Job 34:10 Die Boodskap (DB)

Elihu het verder gegaan en gesê: “Almal van julle wat verstandig is, luister na my. Julle weet, God doen nooit slegte en verkeerde dinge nie.

Job 34

Job 34:1-13