Job 34:1-3 Die Boodskap (DB)

1. Elihu het gesê:

2. “Luister na my, al julle verstandige mense, julle wat kennis en besondere insig het.

3. ’n Mens proe gewoonlik aan kos om die smaak te toets. Daarom moet ’n mens mooi luister en toets wat ander sê.

Job 34