Job 33:28 Die Boodskap (DB)

Maar God het gesorg dat ek nie in die dood beland het nie. Hy het my losgekoop. Nou lewe ek en kan ek die lig geniet.’

Job 33

Job 33:18-33