Job 30:25 Die Boodskap (DB)

Ek het mos gehuil oor mense wat deur swaar tye gegaan het. Ek was ook baie ontsteld omdat die arm mense so swaarkry.

Job 30

Job 30:19-29