Job 3:24 Die Boodskap (DB)

Ek sug so baie, dit is soos my kos wat ek eet. Ek leef daarvan. My gekla is soos water wat net aanhou loop.

Job 3

Job 3:19-26