Job 3:21 Die Boodskap (DB)

Hulle wens hulle kan doodgaan, maar dit gebeur nie. Hulle wil so graag doodgaan dat dit erger is as iemand wat fanaties na ’n skat soek.

Job 3

Job 3:11-24