Job 29:17 Die Boodskap (DB)

Ek het die mag gebreek van mense wat ander onderdruk. Verder het ek hierdie onderdrukkers gedwing om hulle slagoffers vry te laat.

Job 29

Job 29:10-25