Job 28:4 Die Boodskap (DB)

Hulle sink skagte in die grond op plekke wat nie naby gebiede is waar mense bly nie. Hulle sak dan met toue af en swaai heen en weer, ver van die mense af.

Job 28

Job 28:1-7