Job 28:19 Die Boodskap (DB)

Selfs nie topaas wat uit Etiopië kom, kan daarmee vergelyk word nie. Dit is onmoontlik om die waarde van wysheid met suiwer goud te probeer bepaal.

Job 28

Job 28:12-21