Maar dit kan julle weet, daar is nie ’n manier dat ek sal toegee dat julle reg is nie. So lank as wat ek leef, sal ek die feit verdedig dat ek onskuldig is.