Job 27:2 Die Boodskap (DB)

“God het nie reg met my gemaak nie. Hy is magtiger as alles en almal, maar Hy het my lewe bitter gemaak. Hy is ’n lewende God en by sy Naam wil ek ’n eed neem.

Job 27

Job 27:1-11