Job 27:18 Die Boodskap (DB)

Die huise wat hierdie kwaaddoeners gebou het, is soos ’n spinnekopweb of ’n skerm van takke. Dit is nie baie stewig nie en hou nie baie lank nie.

Job 27

Job 27:10-20