Job 27:10 Die Boodskap (DB)

Sal hulle aan die Here kan dink en sal die gedagtes oor Hom wat by hulle opkom, hulle bly maak? Sal hulle die vrymoedigheid hê om enige tyd na die Here te roep?

Job 27

Job 27:6-15