Job 26:14 Die Boodskap (DB)

Hierdie dinge is maar ’n druppel in die emmer van wat Hy kan doen. Dit is maar net ’n gefluister oor sy krag. Wie sal die groot gedreun van sy mag kan verstaan?”

Job 26

Job 26:12-14