1. Bildad het Job geantwoord en gesê:
2. “God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.
3. Wie kan sy leërmag tel? Is daar iemand oor wie sy lig nie skyn nie?
4. Hoe kan ’n doodgewone mens voor God staan en sê dat hy altyd reg doen en sonder skuld is?