Job 25:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Bildad het Job geantwoord en gesê:

2. “God is in beheer. Mense behoort Hom te vrees. Hy sorg dat daar vrede in die hemel is.

Job 25