Job 24:2 Die Boodskap (DB)

Hierdie slegte mense vat ander mense se grond deur die landmerke te verskuif. Hulle steel ander se vee en laat hulle tussen hulle eie vee wei.

Job 24

Job 24:1-3