Job 24:13 Die Boodskap (DB)

Job het verder gesê: “Daar is mense wat niks van die lig hou nie. Hulle wil nie doen wat in die lig aanvaarbaar is nie. Hulle doen oneerlike dinge in die geheim.

Job 24

Job 24:8-19