Job 22:13 Die Boodskap (DB)

Maar jy reageer en sê: ‘God weet nie wat aangaan nie. Hy kan nie deur hierdie donker wolke sien om te oordeel wat ek doen nie.

Job 22

Job 22:8-15