Job 21:8 Die Boodskap (DB)

In hulle leeftyd sien hulle hoe hulle kinders grootword en koers in die lewe kry. Hulle sien ook hoe hulle kleinkinders opgroei.

Job 21

Job 21:6-18