Job 21:33-34 Die Boodskap (DB)

33. Baie mense is deel van die begrafnisstoet. Party loop voor en ander mense loop weer agter. Selfs die grond ontvang hulle vriendelik.

34. Al julle troos is net mooi niks werd nie. Al julle argumente is ’n spul leuens!”

Job 21