Job 21:17 Die Boodskap (DB)

Job het nog verder gesê: “Die slegte mense het al hoeveel keer rampe oorleef. Hulle is selde in die moeilikheid of kry selde wat hulle verdien as God in sy woede straf uitdeel.

Job 21

Job 21:10-20