Job 21:15 Die Boodskap (DB)

Hulle vra: ‘Wie is hierdie God wat so danig magtig is dat ons Hom moet dien? Watse voordeel gaan ons daaruit trek as ons tot Hom bid?’

Job 21

Job 21:10-17