Job 20:25 Die Boodskap (DB)

Die pyl sal deur sy lyf gaan en in sy ingewande vassteek. As hulle die pyl uittrek, sal ’n doodsvrees hom skielik oorval.

Job 20

Job 20:15-29