Job 19:7 Die Boodskap (DB)

“Ek roep dat iemand my moet kom help, maar niemand hoor my nie. Ek kla en protesteer, maar niemand help my nie. Ek word nie regverdig behandel nie.

Job 19

Job 19:3-10