Job 19:12 Die Boodskap (DB)

Die lyding wat ek deurmaak, is soos ’n oorlog teen my. Die Here stuur die probleme soos soldate teen my. Hulle grawe hulle in teen my en omsingel my.

Job 19

Job 19:7-19