Job 18:7 Die Boodskap (DB)

Die slegte mense sal nie meer so vol selfvertroue rondloop nie. Hulle eie planne sal hulle laat ondergaan.

Job 18

Job 18:4-17