Job 18:1-2 Die Boodskap (DB)

1. Bildad het Job geantwoord en gesê:

2. “Hoe lank gaan jy nog aanhou praat, Job? Dink ’n slag mooi oor wat jy sê, dan praat ons weer.

Job 18