Job 17:8 Die Boodskap (DB)

Van die mense wat reg probeer leef, is geskok wanneer hulle my toestand sien. Hulle kom in opstand teen die goddeloses, wat nie ’n saak met God het nie.

Job 17

Job 17:5-12