20. My vriende spot met my; daarom huil ek liewer by God.
21. Ek wens iemand wil namens my by God pleit. Dit moet iemand wees wat dit sal doen soos ’n mens dit vir ’n vriend sal doen.
22. Binnekort moet ek na ’n plek gaan waarvandaan ek nie weer gaan terugkom nie.”