Job 15:20 Die Boodskap (DB)

“Vir slegte mense is hulle hele lewe eintlik maar ’n pynlike ervaring. Solank hulle leef, sal ongevoelige mense hulle laat swaarkry.

Job 15

Job 15:12-27