Job 15:16 Die Boodskap (DB)

As hulle dit nie eens kan doen nie, hoeveel minder dan ’n mens! Mense is vol foute en doen baie dinge verkeerd. Vir hulle is om water te drink en om verkeerde goed te doen presies dieselfde.

Job 15

Job 15:13-19