Job 14:5 Die Boodskap (DB)

U het besluit hoe lank ’n mens moet leef. U weet hoeveel maande ons het om te lewe. U sê waar die grens van ons lewens is en ons kry nie ’n minuut langer nie.

Job 14

Job 14:1-7