Job 13:8 Die Boodskap (DB)

Julle is veronderstel om onpartydig te wees, maar ek sien julle kies God se kant van die saak. Julle verdedig sy standpunt.

Job 13

Job 13:4-9