Job 13:26 Die Boodskap (DB)

Die goed waarvan U my beskuldig, laat ’n bitter smaak in my mond. U gaan krap selfs in die dinge wat ek in my jeug verkeerd gedoen het en gooi my dit voor die kop.

Job 13

Job 13:24-28