Job 13:12 Die Boodskap (DB)

Die slim goed wat julle kwytraak, is nie veel meer werd as uitgebrande as nie. Die argumente wat julle gebruik om julleself te verdedig is so broos soos ’n kleipot.”

Job 13

Job 13:8-21