Job 13:10 Die Boodskap (DB)

Hy sal hard met julle praat as Hy moet uitvind dat julle partydig is. Dit maak nie eens saak of julle vir Hom partydig is of dink julle doen dit in die geheim nie.

Job 13

Job 13:5-19